Kai Fischer

Kai Fischer
Geboorte 18 Maart 1934 (1934-03-18)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kai Fischer (gebore 18 Maart 1934) is 'n Duitse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Playgirl After Dark (1960), Man on the Spying Trapeze (1966), en Holocaust 2: The Revenge (1980), en in die televisiereeks Die Karte mit dem Luchskopf (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy